Die kantore van die Eden Sportakademie by die De Jager Sportkompleks op Oudtshoorn is Saterdag amptelik in gebruik geneem. Die opening is waargeneem deur adv Lyndon Bouah (derde van regs), hoofdirekteur van die WesKaapse Departement van Sport en Rekreasie, en me Lea Stalmeester (naasregs), raadslid van Oudtshoorn. By hulle is van links mnre Ian Laubscher, sportbeampte by die Oudtshoorn Munisipaliteit, Abrie de Swardt, bestuurder van die Eden Sportakademie, Goliath Munro, voorsitter van die Eden Sportraad, en Llewellyn Coetzee, kooperatiewe bestuurder van die Oudtshoorn Munisipaliteit. Tydens Saterdagoggend is sportlui ook formeel toegelaat tot die akademie.