Gimmies kyk gimkana

Drie leerders van Langenhoven Gimnasium wat lid van die Beaufort-Wes Gimkanaklub is, het Vrydag ’n gimkanavertoning op hul skool se rugbyveld gelewer om dié perdesport onder hul medeleerders bekend te stel. Die drie is Johan Strydom, wat vir die Protea-seunsspan gekies is, sy suster, Chrismarie wat vir die SA o.14-meisiesspan gekies is, en GW Lund.