Argief vir Kultuur Archive

Events Calender

SATERDAG – 28 Januarie Davey MacMillan and Baden Hall are an entertainment duo doing a 60’s becomes 70’s turns 80’s show – Rock Through The Ages.  Dress for the occasion. The Showroom, Prince Albert. R100. Book at www.showroomtheatre.co.za, email info@showroomtheatre.co.za or call us at 023 541 1563. SATERDAG – SONDAG, 4 – 5 Februarie KANSA

Besonderse eer val Nel te beurt

’n Besonderse eer het Thijs Nel, gevierde kunstenaar van Oudtshoorn, te beurt geval! Hy is genooi na die opening van die nuwe vleuel van die Montreal Museum of Fine Arts in Kanada, waar een van sy werke uitgestal word. Die museum het Nel se werk, ’n keramiekpot, in 1998 by ’n kunsuitstalling “Down to Earth”

Debuut-kortfilm vanaand

Deur Stefan Skapie Goosen DIT is vandag Wêreld-Vigsdag en op Oudtshoorn wil die plaaslike kunstenaar, Wilhelm Vincent,  vandag met sy debuut-kortfilm ’n bewustheid van die kwessie kweek. Die kortfilm, Bloed – ’n donker, emosionele, eensame tog hoopvolle produksie, sal deel uitmaak van ’n wêreldwye uitsending van ses kortfilms wat deur kunstenaars regoor die wêreld vervaardig

Jazzart kom na Prins Albert

Deur Marlene Malan PRINS ALBERT se jongmense het onlangs hulle natuurlike aanleg vir dans, beweging en ritme gewys toe ’n professionele dansgroep van Kaapstad hulle ’n week lank afgerig het. Die groep van agt afrigters van Jazzart Kaapstad het aan die einde van ’n weeklange besoek aan die dorp gesê hulle het lank laas ’n

Groot lof vir Leesfees!

DIE Prince Albert Leesfees 2016 – die vyfde fees van skrywers en boeke hier – was “die beste nog”, “puik” en “buitengewoon” was van die kommentaar van skrywers, besoekers en inwoners van die dorp wat die afgelope naweek se fees in die Jans Rautenbach Schouwburg hier bygewoon het. Alles het glad verloop gedurende die fees van

Vyfde Prins Albert Leesfees hier

• Fokus op nuwe werke en ook die bevordering van ’n leeskultuur Deur Marlene Malan DIE Prins Albert Leesfees – vanjaar die vyfde – fokus op die nuwe werk van gevestigde en debuut-skrywers en speel ’n belangrike rol in die be-vordering van die toerisme van die dorp en die Sentraal-Karoo. Maar dit gaan in die

Oudtshoorniete loop weg met ’n nasionale Lilizela Toerismetoekenning!

Deur Stefan Skapie Goosen OUDTSHOORN se naam is sowaar hoog gehou by die naweek se nasionale Lilizela Toerismetoekennings in die Sandton Konvensiesentrum, met die produksie Magic Moments wat die toekenning vir Suid-Afrika se beste kultuur en leefstyl-ervaring gewen het. Die produksie is die geesteskind van dr Barry McGurk en sy eggenoot, die sangeres Sissy McGurk

‘Dit gaan werklik oor die lig van my eie sluier’

Deur Stefan Skapie Goosen OP die ouderdom van 25 het dit tyd geraak vir hom om sy eie sluier te lig, homself te “ontbloot” en sy kuns aan mense voor te stel – so sê Wilhelm Vincent, kunstenaar uit die Klein Karoo. Vincent is tans die kurator by ArtKaroo op Oudtshoorn, waar hy reeds ’n

Renowned poet reads at ArtKaroo

RESIDENTS of the Southern Cape will have the privilege next Wednesday, 14 September, to attend the reading of poems from her newest poetry collections by the award-winning poet Isobel Dixon at ArtKaroo in Oudtshoorn. Dixon, both poet and renowned literary agent, was born in South Africa and is living in the UK. She was the

Fluitkonsert in Grotte?

Deur Liesel le Roux DAAR is ’n moontlikheid dat ’n klein gehoor by volgende jaar se Klein Karoo Klassique ’n optrede deur die Grammy-bekroonde fluitspeler, Wouter Kellerman, in die Kango Grotte sal kan bywoon. So ’n optrede sal egter met groot omsig­tig­heid en eko-sensitief beplan moet word, sê Rhodé Snyman, uitvoe­rende hoof van Kunste Onbeperk.

Die Hoorn vereer vyf fenomenale vroue

VYF vroue van Oudtshoorn is Saterdag by ’n Vroueoggend wat aangebied is in die ontbytsaal van die Queen’s Hotel, vereer vir die verskil wat hulle in die gemeenskap maak. Dié vroue is Shirley Wagenaar, Colleen Smith-Coetzee, Toy Un­gerer, Adéle Wright en Hazel Jonker . Dit was die vierde keer wat Die Hoorn vroue uit die

Kom vier Neelsie se verjaardag!

INWONERS word uitgenooi om Vry­dag (12 Augustus) die volkskrywer CJ Langenhoven, ook bekend as Sagmoedige Neelsie,  se verjaardag saam by Arbeidsgenot te gaan vier. Langenhoven is op 12 Augustus 1873 (143 jaar gelede) te Hoeko gebore en op 15 Julie 1932 oorlede in Arbeidsgenot. Sy verjaarsdag is in die verlede gewoonlik met ’n vlaghysingseremonie en

Bekroonde Suid-Kaap Kinderkoor sluit Klein Karoo Klassique af

DIE bekorende klank van die Suid-Kaap Kinder-koor (SKK), een van die mees gerekende kinderkore in Suid-Afrika, sluit vanjaar die agtste Klein Karoo Klassique af. Dié fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn begin hierdie Vrydag, 12 Augustus en loop op Sondag, 14 Augustus ten einde. Jan-Erik Swart, koorleier van die SKK, sê hulle is

Talle wenners by agste Klein Karoo Klassique!

ONDER die vele bekroonde kunstenaars vanjaar by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn tel ’n Grammy-wenner, ’n Sama-wenner, wenners van groot internasionale en plaas­like klassieke musiekkompeti­sies, asook die wenner van twee boekpryse. Dié fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn word van Vrydag tot Sondag, 12 tot 14 Augustus, vir die agtste keer aangebied. “Ons

Kunsfees op Prins Albert beloof iets besonders

Deur Marlene Malan BESONDERSE kunstenaars, kunswerke en aanbiedings is deel van vanjaar se tweejaarlikse kunsfees op Prins Albert, PArt 2016. Die fees met die tema “Something out of nothing”/“Iets uit niks” vind vanjaar plaas van 23 tot 25 September, met die kunsgalery Prince Albert Gallery in Kerkstraat as hooffokuspunt. MaryAnne Botha en Brent Phillips-White, direkteurs

Presies 100 jaar ná Delvillebos

Die Oudtshoorniet Reinderd Visser, wat dié rubriek­reeks vir Die Hoorn skryf, was die naweek in Frankryk en het Saterdag Delvillebos besoek – presies 100 jaar na die slag van Dellvillebos waarin vele Suid-Afri­kaan­se soldate gesterf het. Lees hier meer oor die slag en die Oudtshoorniete wat daarin geveg het. EK het al voorheen in Die

Baie meer mense!

Deur Marlene Malan Ná byna 50 jaar op die verhoog en voor die kamera is die aktrise Lida Botha – deesdae van De Rust – ver­le­de Saterdagaand by die Indie Karoo-filmfees op Prins Albert vereer vir die uitnemendheid waarmee sy ’n groot verskeidenheid rolle vertolk het. Een van daardie rolle is dié van Sally Caravan,

Bekroonde James Grace by Klein Karoo Klassique

’N UITVOERING deur die SAMA-be­kroonde kitaarspeler, James Grace, is ’n hoogtepunt vir liefhebbers van klassieke musiek by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Dié fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn word van Vrydag tot Sondag, 12 tot 14 Augustus vir die agtste keer aangebied. “Ek is baie bly dat ek na die

Goeie vordering met OKSK-museumprojek

Deur Garnett Wicomb ’N UITSTALLING in vier glaskaste in die Rembrandtsaal van die CP Nel Museum oor die destydse Opleidingskollege Suid-Kaapland (OKSK) is reeds in ’n gevorderde stadium en die moeite werd om te gaan besigtig. Die OKSK is in 1996 deur die staat gesluit. “Ons het tot dusver goed gevorder met die Vollie museumprojek. Terwyl

Skuur skouers met glansmense by die Indie Karoo Filmfees

Deur Marlene Malan ONDER die meer as 1 000 besoekers wat volgende naweek by die Indie Karoo Filmfees in Prins Albert verwag word, is van die gewildste akteurs in Suid-Afrika – asook die bekende Suid-Afrikaanse regisseur Gavin Hood wat deesdae in Los Angeles woon en internasionaal naam maak. Johnny Breedt, die stukrag agter die fees,