Argief vir Skolenuus Archive

Sy wil ‘n verskil in ander se lewens maak

Deur Carina Fourie MET sewe onderskeidings is Esmaré Theron Principia Kollege, onafhanklike hoërskool op Oudtshoorn, se toppresteerder vir 2010. Esmaré was verlede jaar Principia Kollege se Dux-leerder. Esmaré, wat ‘n gemiddeld van 86 % in die eksamen van die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) behaal het, spog met onderskeidings in Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, wiskunde,

Oorstelp met haar 1ste plek

MET haar groot donker oë en hare in ‘n vlegsel, sal ‘n mens nooit dink dat Elana Benghiat, die Hoërskool Oudtshoorn se topstudent van die 2010-matriekeindeksamen, reeds klaar is met skool nie. Elana, die dogter van dr John Benghiat, ‘n tandarts op Oudtshoorn, en me Alida Benghiat wat haar eie onderneming van die huis af

Tevrede met sy uitslae

Deur Carina Fourie EEN van die Hoërskool Môrester se toppresteerders in die afgelope matriekeindeksamen is Kurtley Williams (18). Hy vertel dat sy ma, me Shirley Williams, mal was oor die voormalige Wes-Indiese krieketspeler, Kurtley Ambrose, en het hom na dié krieketspeler vernoem.

Tiffany op pad na Potchefstroom

Deur Carina Fourie HOËRSKOOL DE RUST se topmatriek vir 2010 is die vriendelike 18-jarige Tiffany Makier. Sy vertel sy was gedurende die lang wag vir die matriekuitslae kalm, maar die oggend van 6 Januarie het die senuwees bietjie geknaag.

Stienie wil ‘n prokureur word

DIS ‘n lewenslustige en borrelde meisiekind wat in 2010 as Bridgton Senior Sekondêr se toppresteerder aangewys is. Allistine Arends, of net Stienie vir almal wat haar ken, het besluit om die hele eindeksamen net positief te bly, vertel sy. Sy en haar vriendin, Jamie-Lee Geswindt, wat ook een van die skool se toppresteerders is, het

Oudtshoorn-skole van die beste in Suid-Afrika

Deur Garnett Wicomb “OUDTSHOORN het voldoende akkommodasie vir al sy leerders in instansies soos voorskoolse sentrums, crèches, laerskole, sekondêre skole, spesiale skole, vaardigheidskole, onafhanklike skole asook kolleges. Die geleentheid word dus geskep vir kinders van vier jaar totdat hulle die beroepswêreld betree.”

Xhosa ondervinding

Trompoppies

Onafhanklike Eksamenraad

Nuwe aansluitings by Drakensberg Seunskoor

Digging in

Katryntjie derde

Die Katryntjie Voorskoolse Sentrum in Bridgton is aangewys as die derde beste voorskoolse sentrum in Suid-Afrika by die SA Early Childhood Development Awards in Johannesburg. Katryntjie was die Wes-Kaapse wenner van die kompetisie.

Wesbank hou revue

Beste leser op die dorp

’65 se reünie

Gedig toekenning

Tiener se gedigte in eie bundel

Deur Carina Fourie “Ek het nooit gedink ek sal my gedigte in ‘n bundel publiseer nie,” vertel Pieter Klue, matriekleerder van Langenhoven Gimnasium, oor sy debuutbundel Papierblom. Pieter, toppresteerder in sy skool se matriekklas, vertel hy het sowat ‘n jaar gelede begin om sy gedagtes in digvorm op papier neer te skryf. Dis iets wat